VRL vir 2025 aangekondig!

VRL vir 2025! Soos ons nader staan aan die einde van nog ‘n suksevolle jaar by Westcliff Vaardigheidskool, wil ons graag van die geleentheid gebruik maak om ons nuwe Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) geluk te wens, asook voorspoed vir die jaar wat voorlê. Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle, sowel as op […]