Sport en Werkswinkels

Sport

By Westcliff Vaardigheidskool het ons die volgende fasiliteite beskikbaar om voorsiening te maak vir ‘n verskeidenheid van geleenthede. Ons beskik tans oor 2 rugbyvelde, 2 sokkervelde, ‘n krieketkolfblad, 4 netbalbane (waarvan 2 ook as tennisbane dien), en ‘n toutrek-oefenveld.

Werkswinkels

Werkswinkels wat by Westcliff sweiswerk, houtwerk, paneelklop, spuitverf, voedselproduksie, haarkappery, en kantooradministrasie insluit. Leerders se vordering word tipies geassesseer deur praktiese take, deurlopende assesserings, en prestasie in werkswinkels.
Hierdie webwerf gebruik koekies om te verseker dat jy die beste ervaring op ons webwerf kry. Kom meer te wete.