+27 (0) 21 948 4877
Maandag - Donderdag: 08:00 – 14:30
Vrydag: 08:00 – 13:30
33 Old Paarl Way, Bellville,
Cape Town,
South Africa
GPS: S 33.89836°; E 018.64481°
Die skool het ‘n Ouer-Onderwyser Vereeniging wat daarop gemik is om leerders wat finansieel sukkel, te help.
Die OOV samel voortdurend fondse in om leerders te help met befondsing vir skoolklere, sport, voedingskema en enige ander opvoedkundige behoeftes.
Kontak gerus die skool om betrokke te raak by hierdie inisiatief.
We use cookies to enhance your browsing experience, serve personalized ads or content, and analyze our traffic. By clicking "Accept All", you consent to our use of cookies.