Die koshuis, Huis Nick Du Preez, by Westcliff School of Skills is sedert 1963 oop as ‘n losieshuis vir leerders. Die koshuis huisves huidiglik 43 seuns. Slegs seuns word geakkommodeer, gewoonlik dié wat ver van die skool af woon. Ons probeer om te verseker dat die koshuis ‘n huislike atmosfeer het, waar leerders na skool kan ontspan. Klem word gelê op dissipline en studie. Die personeel verseker dat leerders met hul skoolwerk gehelp word om sukses te behaal.
Beelde: Huis Nick Du Preez Koshuis
Aansoek vorms en fooie kan verkry word deur die skool te kontak.
We use cookies to enhance your browsing experience, serve personalized ads or content, and analyze our traffic. By clicking "Accept All", you consent to our use of cookies.