Die WP Landloop byeenkoms het plaasgevind op Saterdag, 11 Augustus. Ons leerders het baie goed presteer.  Westcliff het 4 dogters en 9 seuns in die WP Span. Ons het in totaal 7 medaljes gewen. Baie geluk julle!  

Read More

Our mixed netball team played a match against Paarl School on Wednesday, 15 August. We beat them 6-4. Well done girls.  

Read More

Westcliff het Saterdag, 4 Augustus deel geneem aan Weskus se sportdag.  Ons het baie goed presteer.  Die uitslae is soos volg: Netbal: Wen 13-8 teen Weskus Verloor 7-4 teen Van Kervel Wen 10-6 teen Batavia Westcliff het die Netbal algeheel gewen. Rugby: o/19 Wen 12-10 teen Weskus Sokker: o/19 Wen 2-1 teen Weskus o/19 Wen 3-1…

Read More

Well done to Tristan Snell who received his Protea Colours for Karate at an awards ceremony held in Durban.

Read More

Ons landloop leerders het uitstekend gedoen by die SONE Kampioenskappe Woensdag, 1 Augustus. Uitslae soos volg: o/15 Meisies 1 – Donay Fisher o/16 Meisies 1 – Monique Smit 2 – Andrea Klaasen 3 – Rutin Arendse 0/17 Meisies 1 – Stacy-Lee Andrews 2 – Amber Amos 0/15 Seuns 1 – Nathan Hoffman 3 – Theorique Louw o/17…

Read More