Die WP LSEN span was op ‘n oefenkamp van 24 tot 26 Junie. Die leerders het 26 Junie vertrek na George waar die WP LSEN Cravenweek toernooi plaasgevind het. WP het Maandag (27 Junie) hul eerste wedstryd teen die Bulle gespeel en 17-5 gewen. Dinsdag (28 Junie) wen WP die SWD 31-17.
Wednesday (29 June) the learners had some leisure time and spent the day at the Cango Caves in Oudtshoorn. It was an experience of a life time for the learners!
Die Donderdag kom WP teen Boland, hul aardsvyande, te staan en sluit die toernooi onoorwonne af deur vir Boland 20-19 te wen!
WP has been the winners of this tournament for two consecutive years! Well done boys!
Dankie aan die onderwysers wat gehelp het om hierdie geleentheid moonlik te maak.
Mnr T. Lubbe & Mnr. G. O’Leary.