Westcliff Sportdag 2023

Op 19 Augustus 2023 is ons jaarlikse sportdag aangebied. Verskeie skole: Atlantis, Axios, De Grendel, Florida, Lindelani, Van Kervel, Weskusskool en nutuurlik, Westlciff, het hieraan deelgeneem. Die dag het gesorg vir baie pret en vriendelike kompetisie. Die leerders het uitgeblink in rugby, sokker, netbal en skaak. Dankie vir almal se bydraes tot die sukses van die dag! Ons sien uit daarna om volgende jaar weer so te maak.