1

NETBALL 2022

Die eerste netbalspan het die jaar afgeskop met die Bellville-toernooi. Die spelers het werklik hulle alles gegee en mens kon sien hoe hulle in elke wedstryd groei. Ons het drie liga wedstryde gespeel waarvan ons een gewen het teen Jan Kriel. Die netbal meisies werk hard en probeer hulle bes.

As afrigters is ons so trots op elke speler van die
A-span tot die D-span. Julle werk hard, hou so aan. Dankie Mev. D. van Dyk, Mej. B. Duncan en Mej. M. Carstens vir julle harde werk.
-Mev. M. Bester-