Westcliff Toutrek SA Kampioenskappe

Westcliff het deelgeneem aan die SA Kampioenskappe te Kimberley in Maart.  Die span het die ervaring baie geniet en ons is trots op hulle.