
Wes-Kaap Netbal Proewe
Saterdag, 16 Junie 2018, het ons skool deel geneem aan die Wes-Kaap Netbal Proewe.
Johnique Oersen en Courtney Engelbrecht het die span gehaal. Hulle gaan in Junie na die Winter Games toer.
Sterkte meisies!
Posted on 30 Jul 2018