Skaak (2de Kwartaal)

Op 16 Mei het ons ‘n wedstryd teen Masibambane in Kraaifontein gespeel. Dit was ‘n goeie wedstryd en Andr√© Jonkers was ons man van die wedstryd. Op 17 Mei het ons teen Bernadino Heights gespeel. John Hoffman en Quinn Scheepers het ‘n uitstekende spel gespeel. Ons het byna ‘n derde oorwinning in Zimi Ncumani gehad, maar afronding was ‘n probleem. John Hoffman was toe ons man van die wedstryd.