Toutrek (1ste Kwartaal 2018)

Toutrek het ‘n baie goeie seisoen gehad. Hulle het amper elke Saterdag aan die WP-Wynland kompetisie deelgeneem. Hulle gaan aan die SA Ope kampioenskappe te Kimberley deelneem op 23 en 24 Maart.