Atletiek (1ste Kwartaal 2018)

Interskole: Westcliff eindig 2de.

Van Kervel byeenkoms: George: Westcliff was 2de. Daar het 21 atlete gekwalifiseer vir WP kleure en 45 medaljes gewen.

SA ELSEN byeenkoms: 10 van ons atlete is Potchefstroom toe op 21-24 Maart 2018 om deel te neem aan hierdie byeenkoms.