Krieket teen Batavia

Westcliff wen krieket met 35 lopies teen Batavia! Dankie aan Meneer Swart, opsigter en al die werkers wat gesorg het dat die veld reg is.