Bevan Trichardt staan uit bo die res

“Top 10 LSEN Skole Landloop” kompetisie te Agulhus Vaardigheidskool in Napier.

Bevan Trichardt het die “Beste Atleet O/17” behaal.